|
Barbecue, Saus Bij Maispap
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / BBQ/Fondue
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 30 ml olie -
1 geskilde ui -
5 ml borrie -
10 ml fyn komyn -
5 ml paprika -
1 fyngedrukte knoffelhuisie -
15 ml fyngedrukte gemmer -
15 ml tamatiepasta(tomatenpuree) -
500 g gemengde groente -
350 ml groente aftreksel(bouillon) -
500 ml gekookte poetoepap (stywe mieliepap)(maispap)
Voorbereiding:
Bereidingswijze: -verhit die olie in ′n groot pan en braai die ui oor medium hitte totdat dit goudkleurig is -voeg die kruie, gemmer, knoffel en tamatiepasta by en kook vir een minuut -voeg die groente by en strooi die speserye oor -voeg aftreksel by en bring tot kookpunt -verminder die hitte, sit die deksel halfpad op en laat prut tot sag -bedien warm op poetoepap.
|
|
|